402 Ipanema
6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 2 Lagoon Drive, 402 panema Beach, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
402 Ipanema bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerwoonstel in Umhlanga Rocks. Die kompleks is gerieflik geleë binne loopafstand van winkels, restaurante en die strand.
Dié woonstel met lugversorging het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Twee slaapkamers is ingerig met dubbelbeddens, en die oorblywende slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel 2 badkamers, elk met 'n stort, wasbak en toilet, waarvan een 'n bad insluit.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Vir ekstra gerief is 'n skottelgoedwasser en wasmasjien ook beskikbaar. 'n Etenstafel met sitplek vir 7 langs die kombuis is perfek vir etes. Die sitarea is ingerig met gemaklike sitplek, 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi.
Buite op die balkon het gaste toegang tot bykomende buitelug-eetplekke, ideaal vir skemerkelkies wat oor die see uitkyk. Die hysbak in die kompleks sal jou reg na die voorkant van die woonstel neem; daar is geen trappe nie.
Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad, en daar is 'n hek aan die kant wat na die strand lei, wat 'n entjie se stap van die kompleks af is. Gaste het toegang tot veilige, bewaakte parkeerplek in die kompleks.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Karyn Geverifieer
Eiendomme 33
Resensies 179
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 2 Lagoon Drive, 402 panema Beach, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2 Lagoon Drive, 402 panema Beach, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang