+13

6 gaste

3 slaapkamers

4 beddens

2 badkamers

40% AF!
Weeksdagaanbod
Kry 40% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 23 Mrt 2026 tot 26 Mrt 2026.
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • 5 Signal Road, Point Waterfront, Durban, 4001, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

403 Point Bay is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die stylvolle Point Waterfront-distrik in Durban. Dit is ideaal vir 'n gesin op soek na 'n kuswegbreek.

Die eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers met genoeg kasspasie, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 'n instapkas en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en dubbelwasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste in laasgenoemde twee slaapkamers deel 'n tweede badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n etenstafel. Hierdie area lei na 'n leefarea met 2 rusbanke en ekstra sitplek.

Die leefarea lei na 'n balkon met 'n uitsig oor die see en hawe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en daar is WiFi in die eenheid. Hierdie eenheid word nie deur beurtkrag geaffekteer nie, aangesien dit naby die Durban-hawe is.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jonathan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 5 Signal Road, Point Waterfront, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 403 Point Bay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 500
40 % AF
R 2 500 R 1 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R2 500
40 % AF
R 2 500 R 1 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R2 500
40 % AF
R 2 500 R 1 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek

5 Signal Road, Point Waterfront, Durban, 4001, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA22385431f431cfc5b8025365a92fdfa5c49878b42dc72395ac464b788858a67a9f9b67d48e799f52b12a47ca62cc11f9803f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 500 nouVanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 5 Signal Road Point Waterfront 4001 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -29.871586349296 31.051540197623

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang