+25

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Anna-Marie K
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Pragtige lodge, ons was 'n groot groep kollegas, verblyf was perfek. Pragtige lodge, ons was 'n groot groep kollegas, verblyf was perfek en presies wat geadverteer is. Vriendelike, behulpsame personeel wat ons behoeftes sonder moeite hanteer het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizemari
The Hornbills Nest 419
Wonderlik. So bly. Sien uit om jou weer te sien.

Jennifer L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Wonderful time at Hornbills Nest! As a large family with kids, we had a wonderful time at Hornbills Nest. The room configuration was perfect for us, and it was a lovely weekend break!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizanne H
1 nag
5.0
Feb 2026

Wonderlike kuier-huis. Wonderlike huis met baie spasie en lekker kuierareas. Dit was ideaal vir 'n groot groep vriendinne wat die naweek saam wou spandeer. Sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Jan 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrea A
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2026

Lekker naweek wegbreek! Baie lekker naweek wegbreek saam met vriende. Die gasvrou was baie hulpvaardig en het uit haar pad gegaan om seker te maak die huis was reg en dat ons gemaklik sal bly. Al voorstel wat ek sal maak, is dat daar asb. meer toiletpapier voorsien moet word, asook insekdoder (soos Doom) vir al die miere. Daar moet ook asb. 'n back-up wees ingeval van 'n kragonderbreking, want as die krag af is, is daar ook nie water nie. Ons moes ongelukkig Sondagoggend vroeg oppak en huistoe gaan, omdat ons nie kon bad, toilette spoel of kosmaak sonder elektrisiteit nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lizemari
The Hornbills Nest 419
Middag. Jammer oor ongerief. Ons pak baie toiletpapier, maar sal wel ekstra los. Ons spuit, maar sal dan ekstra bottel daar los. Jammer oor krag. Dit was krag wat by Mabilibgwe afgegaan het en die waterpomp gaan ongelukkig af. Sal wel kyk vir 'n klein generator. Hoop ons sien julle weer.

Lizette G
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Rustige naweek wegbreek. Netjies en rustig. Kuier was vreeslik lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelet L
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Ek sal The Hornbills Nest 419 vir enige iemand aanbeveel. Baie lekker, sal dit vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanri M
1 nag
5.0
Mrt 2025

Uitstekend en rustig. Ongelooflike mooi plek, ons het ook wildbesoekers gehad by die watergat. Sal beslis weer van Hornbills Nest gebruikmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark F
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Des 2025

Great. It was a wonderful location and place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizemari
The Hornbills Nest 419
Thank you, we appreciate it very much. Please come and stay with us again in the future.

Chris B
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Nov 2025

Baie lekker gekuier. Gerieflik met alles wat benodig word. Skoon en netjies, maar kort bietjie onderhoud-aandag.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lizemari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 4 500
per nag (plek vir 12)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 500
per nag (plek vir 12)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 4 500
per nag (plek vir 12)
Bespreek

R516, Mabalingwe Nature Reserve Unit 419, Mabalingwe, 0480, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA23035da65a7efba0b6291ff18f03b9093b56f71c40496faf3aee835abd3a4912d3148f8a34fcf2f22bc75417ea95fb7b5146?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 12) 33 5 1 5 R516 Mabalingwe Nature Reserve Unit 419 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.844009561852 28.049794499454
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang