Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (94)
Lodges (14)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (79)

Resensies van Mabalingwe Nature Reserve

4.4 / 5  
volgens 17 resensies
Lees regte resensies van Mabalingwe Nature Reserve van 17 geverifieerde gaste.
Indien jy Mabalingwe Nature Reserve besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Mabalingwe Nature Reserve.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Mabalingwe Nature Reserve akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Mabalingwe Nature Reserve Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Mabalingwe Nature Reserve Akkommodasie

94 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
33% af Weeksdae!
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bela-Bela, Mabalingwe Nature Reserve

Die Pumba Chalets bied selfsorgverblyf in die Mabalingwe Natuurreservaat wat 9500 hektaar groot is. Die nuut opgeknapte chalets is naby vermaakgeriewe in die reservaat waar tientalle doendinge aangebied word, inslui...

10% af Aanbod!
Vanaf
R3 790
per nag, vir 2 mense
Lodge in Bela-Bela, Mabalingwe Nature Reserve

Itaga Lodge is in die Mabalingwe Natuurreservaat op 'n 12 000 hektaar wildreservaat geleë. Die reservaat is 'n malaria-vrye gebied en die tuiste van die Groot 5. Itaga het 'n trotse reputasie as 'n eksklusiewe 4-st...

Vanaf
R3 600
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Bela-Bela, Mabalingwe Nature Reserve

Mabalingwe - Dream of Nature is 'n moderne selfsorg-lodge wat in die Mabalingwe Natuurreservaat, 35 km vanaf Bela-Bela geleë is. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie wildreserv...

40% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR2 500
R1 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Bela-Bela, Mabalingwe Nature Reserve

Tambokie Lodge kan tot 6 volwassenes en 4 kinders akkommodeer. Tamboekie Lodge is 'n lieflike grasdak-lodge wat toegerus is vir selfsorg in die Mabalingwe Natuurreservaat, 'n area met 'n groot verskeidenheid voël- ...

15% af Winteraanbod!
VanafR3 700
R3 145
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Bela-Bela, Mabalingwe Nature Reserve

Idwala View is in die Mabalingwe Natuurreservaat geleë wat as die speelgrond vir verskeie Afrika-diere en -voëls bekendstaan. Die huis bied ‘n privaat watergat waar diere dikwels opgemerk word. Dié huis het sl...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bela-Bela, Mabalingwe Nature Reserve

Mabalingwe Elephant Lodge Unit 165 Loerie (b) is ’n gerieflik gemeubileerde selfsorgeenheid vir 2 gaste in die Mabalingwe Natuurreservaat. Die oopplan-eenheid beskik oor 2 enkelbeddens en het ’n privaat badkame...

30% af Weeksdae!
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Bela-Bela, Mabalingwe Nature Reserve

Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe skuil tussen die heuwels en natuurlike damme van die Mabalingwe Wildreservaat. Dié lodge bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamer-grasdakhuis. Dié Groot 5-reservaat van 1...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR2 800
R2 520
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Bela-Bela, Mabalingwe Nature Reserve

Hierdie huis is volledig toegerus en rolstoelvriendelik. Dit bied slaapplek vir 8 gaste en is slegs 28 km vanaf Bela-Bela geleë. Die huis is ingerig met topklas-beddegoed, linne en eetgerei. Dit het 'n ruim hoofsl...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 8)
Lodge in Bela-Bela, Mabalingwe Nature Reserve

Mabalingwe 148 Elephant Lodge is 'n selfsorghuis wat in die Mabalingwe Natuurreservaat geleë is. Dié vakansiehuis is volledig ingerig en beskik oor 3 en suite-slaapkamers. Die huis het slaapplek vir 6 volwassenes ...

20% af Weeksdae!
VanafR1 550
R1 395
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Bela-Bela, Mabalingwe Nature Reserve

Tlou Lodge 149 is 'n privaat selfsorg-bosveldeenheid in die Mabalingwe Natuurreservaat in Bela-Bela. Die Mabalingwe Natuurreservaat spog met volop voël- en wildspesies, insluitend die Groot 5. Die reservaat is in d...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za