Family Retreat @ 43
14 gaste
6 slaapkamers
8 beds
5 badkamers
- 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 43 Van Der Stel Street, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Family Retreat @ 43 is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis in Kenton-on-Sea, net 'n entjie vanaf Kenton se pragtige Boesmansrivier. Die huis bied manjifieke see- en rivier-uitsigte.
Dié verblyf bied slaapplek aan 10 volwassenes en 4 kinders en beskik oor 6 slaapkamers en 5 badkamers. Twee van die slaapkamers en 1 badkamer is in 'n aparte kothuis. Die eerste, tweede en derde slaapkamers het elkeen 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Een en suite-badkamer het beide 'n bad en 'n stort en die ander 2 baadkamers het net storte. Die vierde slaapkamer het 2 stapelbeddens vir kinders en gaste deel 'n aparte badkamer met 'n bad. Die vyfde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die sesde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste in hierdie 2 slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die huis beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, lugbraaier, mikrogolfoond, ketel, eetgerei, breekware en 'n yskas-vrieskas toegerus is. Die sit- en eetarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite is daar uitskykdekke, 'n stoep met sitplek en 'n groot tuin. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Die verblyf is naby die strand, restaurante en geriefswinkels geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Lana Geverifieer
Eiendomme 17
Resensies 7
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 43 Van Der Stel Street, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
43 Van Der Stel Street, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
Sien kaart- 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang