Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (35)
B&Bs (2)
Wildsplase (4)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (28)

Resensies van Kenton-on-Sea

4.7 / 5  
volgens 43 resensies
Lees regte resensies van Kenton-on-Sea van 43 geverifieerde gaste.
Indien jy Kenton-on-Sea besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Kenton-on-Sea.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kenton-on-Sea akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kenton-on-Sea Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kenton-on-Sea Akkommodasie

29 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Voorkeurvennoot
Vanaf
R820
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kenton-on-Sea

Dunwerkin Self-Catering Accommodation is geleë in die prentjiemooi kusdorpie Kenton-on-Sea teen die Sonskynkus van die Oos-Kaap. Dit lê tussen die natuurskoon tussen die Bushmans- en Kariega-riviere en Kenton-on-S...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Kenton-on-Sea

2 Park Place in Kenton-on-Sea is 'n selfsorg-vakansiehuis in Kenton-on-Sea. Dié skilderagtige bestemming aan die Oos-Kaapse Sonskynkus is 'n paradys vir watersportentoesiaste. Dit spog met pragtige wit strande waar...

Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Kenton-on-Sea

Seventeen On Oxford is in die kusdorp Kenton-on-Sea en bied die ideale wegbreekverblyf vir 'n groep of gesin wat stapafstand van die winkels en die strand af is. Die huis beskik oor 4 dubbelslaapkamers wat beskik o...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kenton-on-Sea

Sky Blue Guest House is 'n lieflike selfsorghuis in die pragtige kusdorpie Kenton-on-Sea. Kenton-on-Sea het pragtige strande, voetslaanroetes, bergfietsroetes, 2 riviere en asemrowende riviermondings om te verken. ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R720
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kenton-on-Sea

Heaven Scent is 'n kothuis op die eienaar se perseel in Kenton-on-Sea. Die eiendom is 5 minute vanaf die Blouvlagstrand, Kariegastrand, en 'n plek waar bote te water gelaat word. Die oulike, losstaande kothuis bie...

Spesiale Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR660
R495
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kenton-on-Sea

Friedenheim is 'n selfsorgwoonstel met 2 slaapkamers op die onderste verdieping van 'n privaat huis in Merry Hill in Kenton-on-Sea in die Oos-Kaap. Die woonstel is net 5 minute se ry vanaf 2 Blouvlagstrande en 2 get...

Vanaf
R985
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kenton-on-Sea

Full Circle Cottage is op 'n kleinhoewe aan die oewer van die Boesmansrivier en omring deur wildreservate. Dis sowat 16 km vanaf Kenton-on-Sea en vorm deel van die asemrowende Sonskynkus. Die selfsorgkothuisie het...

Vanaf
R3 000
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Kenton-on-Sea

Terra Casa bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n vierslaapkamerhuis in Kenton-on-Sea. Die perseel is gerieflik 700 m van Kariegastrand en Middelstrand af. Die huis is smaakvol versier en beskik oor 4 slaapkamers w...

15% af Aanbod!
VanafR2 250
R1 913
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Kenton-on-Sea

Sage Cottage is 'n lieflike selfsorghuis vir tot 8 gaste in Kenton-on-Sea, net 600 m van die strand af. Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers wat gedeel word. Die hoofslaapkamer het 2 enkelbeddens wat in...

Vanaf
R3 200
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Kenton-on-Sea

Lands End Kenton is 'n lieflike selfsorg-strandhuis in Kenton-on-Sea, 100 m vanaf die strand. Geniet pragtige sonsondergange vanaf die dek wat oor die Boesmansrivier kyk. Die huis bied slaapplek aan 12 gaste en be...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Wys 1 tot 10

Welkom by die Kenton-on-Sea akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Wildekus blad indien jy na meer Wildekus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za