2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 45 Clovelly Road, Clovelly, Cape Town, 7975, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
45 Clovelly Apartment is 'n bekoorlike en knus selfsorgwoonstel in Clovelly en bied slaapplek aan 2 gaste wat op soek is na 'n rustige toevlugsoord.
Die slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuisie is toegerus met 'n eenplaat-induksiestoof, ketel, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffiemasjien, eetgerei en breekware. Die leefarea het gemaklike sitplek, 'n etenstafel en 'n TV.
Gaste kan stap na die nabygeleë strande en getypoele in Clovelly, Vishoek, Kalkbaai en St James. Die woonstel is ideaal geleë om die omliggende gebiede te verken, met staproetes en wynlandgoedere naby. Clovelly is veilig en skilderagtig en bied 'n pragtige gholfbaan en maklike toegang tot Kaapstad se besienswaardighede.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Jurg Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- 45 Clovelly Road, Clovelly, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
- Gaste dink 45 Clovelly Apartment het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
45 Clovelly Road, Clovelly, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang