6 gaste
2 slaapkamers
4 beds
1 badkamer
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 18 watski drive, Unit 45 Stralenberg, Margate, 4285, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
45 Stralenberg is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in Margate aan die Hibiskuskus, net 2 kilometer van die strand af, hierdie eenheid is die perfekte plek vir 'n onvergeetlike gesinsvakansie.
Die eenheid het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens, terwyl die tweede slaapkamer 'n dubbelbed het. Albei kamers deel 'n badkamer wat toegerus is met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne word voorsien; gaste moet egter hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die oopplan-leefarea, langs die kombuis geleë, bied pragtige see-uitsigte en sluit 'n 6-sitplek-eetkamertafel, gemaklike sitplek en 'n slim-TV met 'n OpenView-dekodeerder in.
Gaste kan in die kompleks se rustige tuine ontspan en die gemeenskaplike swembad en braai-areas geniet. Veilige parkeerplek van die straat af is ook beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Jezrel Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- 18 watski drive, Unit 45 Stralenberg, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 45 Stralenberg het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
18 watski drive, Unit 45 Stralenberg, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang