Beskrywing
Die Deluxe Koning-suite het slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word, en die en suite-badkamer het 'n stort en toilet. Die kombuisie is toegerus met tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n eierkoker, asook 'n broodrooster. Gaste het toegang tot WiFi asook 'n TV met Netflix en DStv vir vermaak. Dié eenheid is in die tuin geleë en het 'n patio.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is slegs op 'n kamerbasis.
Huisreëls
Troeteldiere is welkom mits dit vooraf gereël word.
Rook en vape is verbode binne die eenhede. Gaste mag buite rook maar geen rooktoestelle bv. waterrookpype word toegelaat nie.
Harde musiek, uitermatige geraas, partytjies en funksies word nie toegelaat nie.
Ongelukkig word besoekers nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die suite het 'n ekstra lang koninggrootte-bed en 2 enkelbeddens vir 2 kinders. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskas en 'n mikrogolfoond toegerus. Gaste het toegang tot WiFi en daar is 'n TV met Netflix en DStv. Dié eenheid het ook 'n stoep.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
2 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is slegs op 'n kamerbasis.
Huisreëls
Troeteldiere is welkom mits dit vooraf gereël word.
Rook en vape is verbode binne die eenhede. Gaste mag buite rook maar geen rooktoestelle bv. waterrookpype word toegelaat nie.
Harde musiek, uitermatige geraas, partytjies en funksies word nie toegelaat nie.
Ongelukkig word besoekers nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie suite het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Daar is ook 2 enkelslaapbanke. Die en suite-badkamer het 'n stort en 'n toilet. Die kombuisie is met tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n eierkoker en 'n broodrooster toegerus. Dié eenheid het ook 'n stoep.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
2 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is slegs op 'n kamerbasis.
Huisreëls
Troeteldiere is welkom mits dit vooraf gereël word.
Rook en vape is verbode binne die eenhede. Gaste mag buite rook maar geen rooktoestelle bv. waterrookpype word toegelaat nie.
Harde musiek, uitermatige geraas, partytjies en funksies word nie toegelaat nie.
Ongelukkig word besoekers nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die suite is ideaal vir 3 mense en beskik oor 2 slaapkamers en lei na 'n stoep wat oor die swembad en tuin uitkyk. Die suite is ingerig met 'n koningingrootte-bed in een kamer, en 'n driekwartbed vir 1 kind in die tweede slaapkamer. 100% perkallinne, luukse duvets en sagte deksels word vir elke kamer voorsien, en die kamers deel die gebruik van 'n badkamer wat toegerus is met 'n stort en 'n toilet. Badlakens of handdoeke, sowel as gratis geriewe, word gerieflikheidshalwe voorsien. Die suite bied hoëspoed-veseloptiese WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale en Netflix. USB-poorte langs die bed word voorsien vir telefoonlaai, sowel as 2-pen-proppunte vir skootrekenaars, en die kombuisie is toegerus met tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n eierkoker, asook 'n broodrooster.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is slegs op 'n kamerbasis.
Huisreëls
Troeteldiere is welkom mits dit vooraf gereël word.
Rook en vape is verbode binne die eenhede. Gaste mag buite rook maar geen rooktoestelle bv. waterrookpype word toegelaat nie.
Harde musiek, uitermatige geraas, partytjies en funksies word nie toegelaat nie.
Ongelukkig word besoekers nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
49 Cherry Drive, Randpark, Johannesburg, 2194, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 17 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang