LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 49-on-Cherry Bed & Breakfast | LekkeSlaap
+44

49-on-Cherry Bed & Breakfast

Luukse selfsorg-dubbelsuite
Vanaf R1 180
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié luukse eenheid is in 'n idilliese tuin met style en ideaal vir 'n paartjie, enkelreisiger of sakereisiger. Daar is 'n ekstra-lang koninggrootte-bed met perkallinne. Die bed kan op versoek in 2 enkelbeddens omskep word. Die badkamer het 'n groot instapstort. Daar is ook 'n gerieflike sitkamer met gemakstoele en 'n skadu-patio met 'n uitsig oor die tuin, swembad en gazebo. Daar is gratis WiFi en 'n platskerm-TV met DStv en Netflix. Verder is daar 'n USB-punt langs die bed om 'n selfoon te laai en tweepuntproppe vir skootrekenaars. Ontbyt sluit vars vrugte, jogurt, ontbytgraan, vars melk en drankies in en word in jou eie kombuisie voorsien, waar daar ook 'n wasbak, yskas, mikrogolf en broodrooster is.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Telefoon
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Familie Selfsorg-gesinsuite
Vanaf R1 180
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Dié eenheid het 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n driekwartbed. Albei beddens het perkallinne en luukse duvets. Die badkamer het 'n groot instapstort. Daar is ook 'n gerieflike sitarea wat lei na 'n veranda met 'n uitsig oor die bekoorlike tuin, swembad en gazebo. Verder is daar hoëspoed-WiFi en 'n platskerm-TV met DStv en Netflix. Daar is 'n USB-punt langs die bed om 'n selfoon te laai, asook 'n tweepuntprop vir 'n skootrekenaar. Ontbyt sluit vars vrugte, jogurt, ontbytgraan, hawermout, muffins, vars melk, roosterbrood, heuning, konfyte en vars vrugtesap in. Die kombuisie het 'n wasbak, yskas, mikrogolf en 'n broodrooster.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse selfsorg-dubbelsuite
Vanaf R1 180
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid het 'n koningingrootte-bed met perkallinne en kan op versoek in 2 enkelbeddens omskep word. Die badkamer het 'n moderne stort. Daar is ook 'n gerieflike sitarea met gemakstoele en 'n skadu-patio met 'n uitsig oor die bekoorlike tuin, swembad en gazebo. Verder is daar hoëspoed-WiFi en 'n platskerm-TV met Netflix en DStv. Daar is 'n USB-punt langs die bed om 'n selfoon te laai, asook 'n tweepuntprop vir 'n skootrekenaar.Ontbyt sluit vars vrugte, jogurt, ontbytgraan, hawermout, muffins, vars melk, roosterbrood, heuning, konfyte en vars vrugtesap in. Die kombuisie het 'n wasbak, yskas, mikrogolf en 'n broodrooster.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse dubbelsuite
Vanaf R1 240
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid het 'n ekstra-lang koninggrootte-bed (of 2 enkelbeddens) met perkallinne en 'n en suite-badkamer. Daar is 'n eetkamer en die kombuis is ten volle toegerus indien gaste self wil kosmaak. Die suite maak oop op die veranda met 'n pragtige swembadarea. Die veseloptiese internet is blitsvinnig en daar is WiFi, 'n platskerm-HD TV met DStv en Netflix. Gaste het ook hul eie privaat ingang.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 180
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cherry-rylaan 49, Randpark, Johannesburg, 2194, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa52eadd8acc1620e7d705da558147ecf15bb560be4115804985e324a71c34b23ebdc89e7df752438939008d6a1a233d0829f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 180  per nag (vir 2 persone) 17 5 1 5 49 Cherry Drive Randpark 2194 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.110087507233 27.971867230654
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!