4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 62 Lagoon Drive, Bronze Beach, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
5 Bronze Beach bied gerieflike selfsorgverblyf in ‘n tweeslaapkamerwoonstel met ‘n lieflike see-uitsig. Dis in die Bronze Beach-kuskompleks in Umhlanga.
Dié woonstel beskik oor 2 kamers en het slaapplek vir 4. Die hoofslaapkamer het ‘n dubbelbed en ‘n en suite-badkamer met ‘n bad en toilet. Dié kamer lei na ‘n balkon met ‘n see-uitsig. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het ‘n stort en ‘n toilet.
Die woonstel het ook ‘n oopplan-kombuis en -leefarea wat lei na ‘n stoep met ‘n see-uitsig. Die kombuis is toegerus met ‘n yskas, stoof, mikrogolf en ‘n wasmasjien. Die sitarea het ‘n TV met DStv. Gratis WiFi en lugversorging is beskikbaar.
Die woonstel word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae. Daar is parkeerplek agter ‘n hek en motorhuise vir kleiner voertuie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Martin Geverifieer
Eiendomme 75
Resensies 250
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 62 Lagoon Drive, Bronze Beach, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 5 Bronze Beach het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
62 Lagoon Drive, Bronze Beach, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang