+17
Gastehuis in Somerstrand

5 Folkestone Guest House

20% AF!
Spesiale Aanbod
Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 21 Jan 2026 tot 3 Feb 2026.
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 5 Folkestone Street, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

5 Folkestone Gastehuis is geleë in Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap, en bied kwaliteit verblyf, ideaal vir sakereisigers of gaste wat op soek is na 'n gemaklike oornagverblyf, sodat jy kan ontspan en herlaai.

Die gastehuis bied 2 pragtig gemeubileerde kamers toegerus met 'n TV met Netflix en YouTube, asook gratis WiFi. Elke kamer het ook 'n privaat en suite-badkamer, koffie- en teemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond en 'n yskassie.

Buite bied die eiendom 'n pragtige agterplaas, ideaal om oggendkoffie te geniet. Gedurende die somerdae wag 'n verfrissende swembad op gaste, wat 'n verjongende blaaskans van die hitte bied.

Gaste word voorsien van veilige parkering.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Openbare vervoer naby

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Tebogo Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 4

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • 5 Folkestone Street, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
20 % AF
R 900 R 720
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R900
20 % AF
R 900 R 720
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R900
20 % AF
R 900 R 720
per nag (plek vir 2)
Bespreek

5 Folkestone Street, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA50b15a2e1cc577fb8ae2dea3128b672cd8d1925b415e602d32f3ba4ee845326d5819dafdc232a42b0cd359e7a666ba113fe8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R720 per nag (plek vir 2) 5 Folkestone Street Summerstrand 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -33.983822638244 25.663913554223

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang