7 gaste
3 slaapkamers
5 beds
2 badkamers
- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Marion Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
5 Goldcliff is 'n selfsorgwoonstel op die eerste verdieping, 600 m vanaf die Granny Pool-strand.
Die woonstel bied slaapplek aan 7 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die tweede badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak. Daar is plafonwaaiers in elke slaapkamer.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, broodrooster, koffie- en teemaakgeriewe, breekware, eetgerei en 'n wasmasjien toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke, sowel as 'n TV met DStv. Daar is ook 'n gasbraai op die stoep.
Die eenheid is troeteldiervriendelik en geskik vir 1 klein, opgeleide huishond.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Natasha Geverifieer
Eiendomme 27
Resensies 100
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Marion Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 5 Goldcliff het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Marion Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang