5 Karafu
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Administrasiefooi van R500.00 per bespreking
Prys sluit in
- Rates displayed are on a self-catering basis.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R5500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Dit is streng 'n gesinshuis; geen partytjies of byeenkomste word toegelaat nie. Familiegroepe is welkom.
Kapasiteit is beperk tot 2 gaste per slaapkamer, behalwe kinders onder die ouderdom van 2.
Geen besoekers word toegelaat nie. Oorbesetting sal lei tot kansellasie.
Los die huis in 'n goeie toestand. Maak seker dat alle vensters en deure toe is om dieretoegang te voorkom. Skadevergoeding en naskoonmaakkoste sal geld indien die huis onbeveilig of onnet gelaat word.
Huise is selfsorg. Vul voorrade aan soos benodig.
Slegs gelisensieerde bestuurders ouer as 18 mag voertuie bestuur. Gaste moet hul lisensies byderhand hou.
Geen oop vure of binnenshuise rook word toegelaat nie.
Rook word slegs in die buite-area toegelaat. Rook in onaanvaarbare areas sal skoonmaakkoste tot gevolg hê.
Geraasversteurings is streng verbode.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Hewitt Road, Umhlali Beach, Salt Rock, 4420, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang