+31

504 The Flamingo

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Regent Road, The Flamingo, Sea Point, 8060, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 221 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

504 The Flamingo is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in die gewilde Seepunt, Kaapstad. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis vanwaar hulle die omgewing kan verken en geniet.

Hierdie ateljeewoonstel met lugversorging bied slaapplek vir tot 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n aparte badkamer. Die slaaparea is gemaklik gemeubileer met 'n dubbelbed, en die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die ontspanningsarea beskik oor 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Gaste kan 'n bekoorlike balkon geniet met uitsig oor Leeukop. Plaaslike geriewe soos lewendige winkels en restaurante is naby, met die Seepunt-promenade ongeveer 220 m weg. Besienswaardighede in die omgewing sluit in verskeie strande en getypoele, Green Point Park, die V&A Waterfront, DHL-stadion en die Kaapstadse middestad. Kaapstad Internasionale Lughawe is ongeveer 25 km weg.

Kamer-opset

1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Lugversorging

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Perch Short
Stays

Eiendomme 100+

Resensies 15

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • 6 Regent Road, The Flamingo, Sea Point, 8060, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 221
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 221
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 221
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Regent Road, The Flamingo, Sea Point, 8060, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA96520a3c4a2feefe1fe4d526ba21068a0a8896f0b09333b1f9a944026d37c9c4ecc1976ba2f5c6f093c677a4a8169e48330d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 221 per nag, vir 2 mense 6 Regent Road The Flamingo 8060 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-00:00 10:00 -33.9185815 18.3868487

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang