6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 40 Canal Road, Quayside, Unit 507, Durban, 4001, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
507 @ Quayside is 'n bekoorlike woonstel wat selfsorgverblyf in 'n seefrontkompleks by Point Waterfront in Durban bied. Hierdie verblyf spog met 'n asemrowende see-uitsig en bied maklike toegang tot die strand.
Dié woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede en derde slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en hierdie gaste deel 'n badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus. Die leefarea het 'n gemaklike sitkamerstel, 'n TV en lei na 'n privaat balkon met 'n see-uitsig. Gratis WiFi is beskikbaar.
Veilige parkeerplek is in die kompleks beskikbaar. Hierdie area bied kroeë en eetplekke. Hierdie verblyf is agter die Golden Mile-strandfront geleë en Durban Point Promenade het fietsroetes wat gaste kan verken.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Ruth Tholakele Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 12
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 40 Canal Road, Quayside, Unit 507, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 507 @ Quayside het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
40 Canal Road, Quayside, Unit 507, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang