Good overnight stay for business travelers in Sasolburg!
The double bed was very comfortable, fridge, microwave, TV, WiFi, kettle etc. were all in working order. Room was pleasantly large with a work desk. The view from the 2nd floor was nice, with lots of glass. There is also air conditioning. I did not arrange breakfast or dinner in advance, it might have been possible, but there are also certain deliveries possible. Just bring your own food and extra drinks. Roads in Sasolburg are very damaged, I do not recommend trying to drive around in the dark. I would definitely come here again to stay overnight, very quiet and private, secure parking behind bars.
Goeie oornag vir sakereisigers in Sasolburg!
Die dubbelbed was baie gemaklik, yskas, mikrogoeddon, TV, WiFi, ketel ens. was alles in werkende orde. Kamer was aangenaam groot met 'n werkstafel. Die uitsig van die 2de vloer was mooi, met baie glas. Daar is ook 'n lugreëling. Ek het nie vooraf gereël vir ontbyt of aandete nie, dit was dalk moontlik, maar daar is ook sekere aflewerings moontlik. Bring maar jou eie eetgoed en ekstra drinkgoed saam. Paaie in Sasolburg is baie beskadig, ek beveel nie aan dat mens in die donker probeer rondry nie. Ek sal definitief weer hier kom oornag, baie stil en privaat, veilige parkering agter tralies.
Go for the big rooms!
I booked one of the small rooms, but it was too small for me. There was no desk or table, the place was crowded. There was no soap in the bathroom. Place is well located, safe with gates that close. Nearest food is about a few kilometers away. Roads are poor with dangerous potholes everywhere in Sasolburg. The guesthouse was quiet and private. WiFi worked well. Everything just looks old and run down, but is doable.
Gaan vir die groot kamers!
Ek het in een van die klein kamers bespreek, maar dit was te klein vir my. Daar was nie 'n lessenaar of tafel nie, die plek was oorvol. Daar was geen seep in die badkamer nie. Plek is goed geleë, veilig met hekke wat toegemaak word. Naaste kos is so 'n paar kilometer weg. Paaie is swak met gevaarlike slaggate orals in Sasolburg. Die gastehuis was stil en privaat. WiFi het goed gewerk. Alles lyk maar net oud en vervalle, maar is doenbaar.
Will not stay there again.
The remote for the gate wouldn't work properly, then I found a crappy note on my gate. The next morning I didn't have hot water. Personally, I think he did it on purpose because he was annoyed about the note.
Sal nie weer daar bly nie.
Die remote van die hek wou nie lekker werk nie, daarna het ek 'n kak briefie teen my hek gekry. Die volgende oggend het ek nie warm water gehad nie. Persoonlik dink ek hy het dit aspris gedoen omdat hy aangevat is oor die briefie.
This review has been automatically translated using Google.
Disappointed.
Cobwebs under the chairs outside by the pool. Doesn't seem like it's ever cleaned. Room and linens don't feel clean, carpets smell musty and there's a wet spot on the carpet in front of the fridge. No loadshedding lights available.
Teleurgesteld.
Spinnerakke onder die stoele buite by die swembad. Lyk nie of daar ooit skoon gemaak word nie. Kamer en linne voel nie skoon nie, matte ruik bedompig en daar is 'n nat kol op die mat voor die yskas. Geen loadshedding ligte beskikbaar nie.
This review has been automatically translated using Google.
When travelling on business, this was a great place to retreat to and unwind.
Spacious accommodation and friendly staff. Management went the extra mile to assist, like swapping our rooms, when we realised I wasn't well enough to climb stairs to the 1st floor.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc3effce2339f10c5049a3597cea0d73e4cffb11d957fb256df37b802d2f9c512cde5b3e92995d18518aef92ded25c6393841?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80
From R1 000 per night, for 2 ppl
3351552 Totius StreetSasolburg1947Free State021 201 890114:00-19:0010:00-26.799827.81638