Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

52 Oaks Guest House

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Uvanka Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 26 resensies vir 52 Oaks Guest House
Netheid
4.3/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.9/5
Marita S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marita S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker oornag.

Lekker gebly. Vroeg vertrek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonia O - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonia O
Gesin met klein kinders

Our stay was very short, only a sleep over, did not get time to relax and enjoy the surroundings or meal offerings.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

52 Oaks Guest House se terugvoer

Hi Sonia,

Thank you for your review. You will have to make a plan to visit us again.

52 Oaks Guest House
Karin S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin S
Gesin met klein kinders

Ons was daar vir net een nag, en het baie tuis gevoel.

Die gasvrou was vriendelik en behulpsaam. Dit was skoon en entjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

52 Oaks Guest House se terugvoer

Hi Karin,

Thank you for your review. We look forward to seeing you again at our Guest House.

52 Oaks Guest House
Karen D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Karen D
Gesin met klein kinders

Kort. Oorgeslaap vir sport.

Buitelig van stoep langs ons kamer skyn te helder deur die nag deur ons kamer se dun gordyne.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cecilia L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Cecilia L
Gesin met tieners

Slegte ervaring.

Die dakwoonstel en ontvangs ruik soos 'n rokersarea, linne nie op standaard en badkamer was nie skoon nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

52 Oaks Guest House se terugvoer

Hi Cecilia,

I'm so sorry you had an unpleasant experience. Our aim is to please.

Your review will be addressed immediately.

52 Oaks Guest House
Dorita D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorita D
Gesin met tieners

Baie netjiese kamer, baie vriendelike en hulpvaardige gasvrou.

Baie netjiese kamer, baie vriendelike en hulpvaardige gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ancois H - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ancois H
Enkelreisiger

Veilige verblyf, vriendelike ontvangs.

Personeel het baie moeite gedoen met 'n laat inklok. Baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton G - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anton G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker

Netjiese kamer en veilige omgewing. Goeie nagrus op goeiebed met uitstekende beddegoed

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lienke B - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lienke B
Gesin met klein kinders

Akkommodasie is baie gerieflik geleë en baie naby aan die atletiekstadion.

Baie dankie vir die heerlike groot ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

52 Oaks Guest House se terugvoer

Hi Marinda,

Thank you so much for your review and it was wonderful to see you and the family again. Hopefully we see you again soon.

Regards,
Uvanka

52 Oaks Guest House
Janine N - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine N
Besigheidsreis

Fantastic stay, will stay there again any time.

Wonderful reception on arrival made us feel welcome. I had the pleasure of meeting with the owner also and what a wonderful friendly team. Thank you for making our stay so pleasant.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Het heerlik gebly, sal beslis teruggaan.

Vriendelike ontvangs en het welkom gevoel. Het die voorreg gehad om die eienaar te ontmoet en sy span is ook vreeslik vriendelik. Dankie dat julle ons verblyf heerlik gemaak het.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

52 Oaks Guest House se terugvoer

Hi Kerwin,
Thank you so much for your wonderful review! It was an absolute pleasure having you at our Guest House and we hope that we see you back again in the near future.
Kind regards,
Uvanka

52 Oaks Guest House
Lienke B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lienke B
Gesin met klein kinders

Baie netjiese gastehuis en vriendelike personeel.

Ons het baie lekker gebly en geëet. Personeel was baie gaaf en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

52 Oaks Guest House se terugvoer

Marinda,
Thank you for your review, it is greatly appreciated. It was really lovely meeting you and your family, glad you guys arrived home safe. Look forward to you using 52 Oaks Guest House again in the future.
Regards,
Uvanka

52 Oaks Guest House
Annelise D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelise D
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly, dankie!

Die kamer was netjies en ruim en die fasiliteit is mooi. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

52 Oaks Guest House se terugvoer

Hi Annelise,
Thank you for your review, it was awesome hosting you and your girls here at 52 Oaks Guest House. Hope to see you girls in the near future.
Regards,
Uvanka

52 Oaks Guest House
Saartjie S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Saartjie S
Gesin met tieners

Voldoen glad nie aan basiese standaarde nie.

Ons was glad nie tevrede met die kamer nie, mat was vuil, geen bedkassies, bedlampies, of spieëltafel, los elektriese drade, oop kragprop, geen rakke in kas, persoonlike goed in kas, nat verf. Omdat ons ontevrede was, het ons besluit om nie vir 3 aande te bly nie alhoewel ons vir die volle 3 dae betaal het. Ons het gevra dat ons geld terugbetaal word, maar hulle het gesê volgens die kansellasiebeleid gaan hulle dit nie doen. Ons het oorspronklik net vir 2 aande geboek vir 2 mense, maar het op 22 Augustus gebel en gevra om dit na 3 volwassenes vir 3 aande te verander. Lizelle het aan my gesê dis nie 'n probleem nie. Hulle sal ons net na 'n ander groter kamer skuif! Gevra vir invoice, maar niks gekry nie. Daar is aan my gesê ek moet R2000 kontant betaal, want hulle het nie kaartfasiliteite nie. Het toe EFT gedoen 22 Augustus. Nou word daar gesê hulle het Die Penthouse vir ons aangebied? Teen 'n baie goedkoper prys, maar dit was nie die geval nie. Hulle het wel 'n ander gastehuis aanbeveel, maar ons wou eenvoudig net nie verder van hulle dienste gebruik maak nie omdat ons reeds teleurgesteld was! Baie slegte ondervinding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

52 Oaks Guest House se terugvoer

Beste Saartjie,

Ons vra om verskoning dat jul ervaring by ons nie voldoen het aan jul verwagtinge nie.

Ons is nuwe eienaars van 18 Jullie 2018 en doen alles wat ons kan om aan al ons gaste se behoeftes te voldoen. Dit was vir ons ‘n hartseer dag toe julle ons gastehuise verlaat en nie tevrede was met wat julle ontvang het nie. Ons streef daarna om al ons gaste op ons hande te dra en hulle verblyf so genotvol as moontlik te maak. Ons kry dit ook baie goed reg en julle was die eerste en enigste mense wat ongelukig was vandat ons oorgeneem het. Jy het baie goeie en waardevolle terugvoer gegee en ons het dadelik aandag aan alles gegee.

Ons wil ook net noem dat ons baie van die probleme wat jy uitgelig het dieselfde dag reggestel het. Ons glo nie dit was werklik nodig om nie terug te kom nie maar dit was jul keuse.

Ons wil ook egter net ‘n paar punte van ons kant af uitlig, aangesien ons ‘n baie goeie rekord orals het.

1. Jou oorspronklike bespreking was slegs vir 2 volwassenes vir 2 nagte in ons Double En-suite Room teen R 798.00 per nag/R 1 596.00 vir 2 nagte. Hierdie kamer is nie geskik vir 3 volwassenes nie en jou dogter sou nie daar kon studeer nie.
2. Jou versoek het toe verander op die 20ste Augustus na 3 volwassenes vir 2 nagte en ons het die Penthouse aangebied teen R1 298.00 per nag/R 2 596.00 vir die 2 nagte. Ons normale prys vir hierdie eenheid was R 1 797.00 per nag/R3 594.00 vir 2 nagte.
3. Jou versoek het toe weer verander na 3 volwassenes vir 3 nagte. Ons Penthouse was nie beskibaar vir die derde nag nie en ons ander kamers was gevul. Omdat ons julle nie wou ontwrig deur julle rond te skuif nie, het ons julle in ons nuwe Family Room 2 geplaas - hy was toe nog nie eers op LekkeSlaap gelys nie. Die prys was R1 198.66 per nag/R3 596 vir 3 nagte. Die normale prys vir hierdie eenheid was R1 648.00 per nag/R4 944.00 vir 3 nagte. Ons het julle dus R1 348 afslag aangebied vir die kamer waar julle geplaas was.
4. Ons kanselasie voorwaarde is as volg: “Cancellation 7 days or less before arrival = forfeit 100% of booking total”

Omdat ons julle net soos al ons ander gaste graag wou akkommodeer en aan julle behoeftes wou voorsien, het ons probeer om julle in ons nuwe kamer te plaas. Ons stem saam, alles was dalk nie heeltemal in plek nie. Ons glo wel dat ons die meeste probleme die volgende dag vir julle kon regstel voor julle terug sou wees.

Weereens, ons vra om verskoning vir die ongerief veroorsaak.

Groete,
52 Oaks Guest House

52 Oaks Guest House
Santie B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Santie B
Saam met vriende

Die plek was nie skoon nie. Veral die badkamer.

Baie teleurgesteld in die verblyf. Die plafon was vuil en die badkamer ook. Die koekieseep lyk of hy al 'n hele paar keer voor ons ook gebruik is en die beddens is baie ongemaklik. Glad nie waarde vir geld nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

52 Oaks Guest House se terugvoer

Ons is jammer dat jy van ons beddens ongemaklik gevind het. Die Familie kamer is bedoel vir 2 ouers en 2 kinders van dieselfde gesin. Dit is regtig baie beknop as 4 volwassenes die kamer beset. Ek kan heeltemal goed verstaan dat groot, volwasse mans die enkelbedjies ongemaklik gevind het.

Die badkamer is geteël van die vloer tot by die plafon en dit is dus moeilik vir vuil kolle om te bly sit, veral op die plafon. By inspeksie kon ek geen vuil kolle kry nie - nie op die mure en ook nie op die plafon nie.

Bespreek gerus volgende keer meer geskikte akkommodasie en ek is seker dat julle dan, soos die meeste ander gaste, ons fasiliteite mooi, skoon, en netjies sal vind.

52 Oaks Guest House
Pieter F - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Pieter F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geen kommentaar.

Baie stof op meubels, ou gebruikte seep in badkamer

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

52 Oaks Guest House se terugvoer

By inspeksie, was daar geen stof op enige van die meubels gevind nie.

Ons sit standaard-grootte koekies seep uit (Lux) - nie piepklein gastesepies nie. Ons vervang dit as die koekie seep die helfte merk bereik, dan is dit nog steeds groter as die mooi verpakte gastesepies. Die seep in die badkamers is die 'ongebruikte' deel, dus is dit tegnies foutief om te sê dis gebruikte seep.

In die storte voorsien ons badgrootte koekies seep en menige gas het al kom sê hoe lekker dit is om ordentlike seep in die stort te hê. Behalwe die seep is daar ook 'n houer vloeibare seep vir die gaste wat nie kans sien vir "gebruikte" seep nie.

52 Oaks Guest House
Valerie L - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Valerie L
Gesin met tieners

Heerlik. Skoon. Rustige atmosfeer.

Baie vriendelike ontvangs. Salome het ons dadelik welkom laat voel. Eienaars is baie gaaf en vriendelik. Gastehuis mooi skoon en netjies. Pragtige tuin. Skep rustige atmosfeer. Selfsorg kombuis goed ingerig. Penthouse familiekamer waar ons oornag het is baie mooi. Dekor pragtig en smaakvol. Die kinders het die swembad en Jacuzzi terdeë geniet. Sal dit beslis aanbeveel. Sal vir seker weer daar oorslaap!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thomas F - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas F
Besigheidsreis

Very nice place.

Nice location and friendly staff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

52 Oaks Guest House se terugvoer

Thank you very much. Come again soon!

52 Oaks Guest House
Elize E - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize E
Gesin met tieners

Sielsrus in die pragtige tuine!

Definitief die moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

52 Oaks Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde. Ons is bly julle het dit geniet!

52 Oaks Guest House
Nolene S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nolene S
Gesin met klein kinders

Merkwaardige gasvryheid!

Absolute waarde vir geld!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

52 Oaks Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde. Hoop ons sien julle binnekort weer.

52 Oaks Guest House
Mariaan V - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Mariaan V
Gesin met klein kinders

Tevrede.

Verblyf was netjies en skoon. Eienaars is baie gasvry. Dink net die koste is bietjie baie, maar sal dit aanbeveel vir oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert J - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert J
Gesin met klein kinders

Exceptional

My family and I really enjoyed our stay, the hostess is as great. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

52 Oaks Guest House se terugvoer

Thank you very much - we aim to please!

52 Oaks Guest House
Linda B - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linda B

Gasvrye verblyf!

Die eienaars laat jou baie tuis voel in hulle gasteverblyf. Pragtige kamers en 'n goeie ontbyt. Ons het baie lekker gebly daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

52 Oaks Guest House se terugvoer

Baie Dankie!

52 Oaks Guest House
Claire Vivienne R - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Claire Vivienne R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely oasis in the midst of Sasolburg.

The accommodation was comfortable in a lovely setting (garden). The owner was very hospitable and provided us with a delicious breakfast each day. Sasolburg would not be my choice of place to stay, but if you need to stay there, 52 Oaks is a great place to stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

52 Oaks Guest House se terugvoer

Thank you!
Hope to see you again!

52 Oaks Guest House
Andre V - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Binne bereik van meeste bestemmings binne Sasolburg.

Salome het vir persoonlike ontvangs gesorg. Die gastehuis is binne bereik van meeste bestemmings binne Sasolburg. Geriewe is skoon, nie modern nie, maar baie gemaklik vir 'n vinnige oornagverblyf indien jy vir besigheid in die area is. Kan beskryf word as 'n 2-ster instansie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rudolph C - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rudolph C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en aangenaam.

Vanaf die ontvangs tot die ontbyt was hierdie 'n aangename ervaring: netjiese verblyf, aangename geselskap en veilige parkeerplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eben G - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eben G
Enkelreisiger

Die beste waarde vir geld nog.

Die ontvangs en hulpvaardigheid was fantasties. Ek het redig gevoel dit was baie goeie waarde vir geld. Ek sal verseker die plek aanbeveel. As 'n persoon wat baie tyd in gastehuise deurbring, sal ek verseker hierdie een bo aan my lys plaas. Die vol DStv is 'n groot bonus veral as daar na die prys gekyk word. Die eienaar is baie trots op dit wat hulle het en dit word in die kamers weerspieel. Baie dankie vir 'n aangename ervaring en sal beslis weer sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

52 Oaks Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde. Ons waardeer dit.

52 Oaks Guest House
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Totiusstraat 52, Sasolburg, 1947, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc3effce2339f10c5049a3597cea0d73e4cffb11d957fb256df37b802d2f9c512cde5b3e92995d18518aef92ded25c6393841?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 52 Totius Street Sasolburg 1947 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.7998 27.81638
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem