52 on Skool
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Premium Dubbelkamer
- Slegs verblyf.
- Premium Gesinskamer
- Slegs verblyf.
- Standaard-gesinskamer
- Slegs verblyf.
Huisreëls
Let asb. op dat die instansie nie geskik is vir partytjies of funksies nie.
Gaste moet ander gaste in gedagte hou en harde musiek of geraas vermy. Gaste kan gevra word om die perseel te verlaat met onmiddelike effek indien nie gehoor gegee word aan hierdie reëls nie.
Gaste moet met vertrek hul kamers redelik netjies hou.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 9 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 52 Skool Street, Bellville South, Cape Town, 7530, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang