55 On Amadel
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 55 Amandel Road, Belhar, Cape Town, 7493, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
55 On Amadel is in Belhar, Wes-Kaap, geleë en bied kwaliteitverblyf, ideaal vir sakereisigers of gaste wat op soek is na 'n gemaklike oornagverblyf, waar jy kan ontspan, herlaai en weer met die natuur kan skakel.
Die eiendom bied twee pragtig gemeubileerde kamers, elk met 'n privaat en suite-badkamer en gemaklike beddens.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis wat toegerus is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, kisvrieskas, eetgerei en breekware, sowel as 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV, asook gratis WiFi. 'n Kaggel is ook beskikbaar vir kouer nagte.
Buite het gaste toegang tot 'n braai-area en 'n pooltafel vir vermaak.
Veilige parkering word vir gaste voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 55 Amandel Road, Belhar, Cape Town, 7493, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
55 Amandel Road, Belhar, Cape Town, 7493, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang