Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

5@Snapper Bend

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Snapper bend 5, Meerensee, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 900 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

5@Snapper Bend is 'n selfsorghuis in Meerensee, Richardsbaai en is ideaal vir vriende of 'n gesin.

Dié huis met lugversorging bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n aparte badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei en breekware toegerus, en daar is ook 'n toonbank met sitplek vir 4. Gaste kan ook die slim-TV's met eksklusiewe DStv-kanale benut. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is 'n stoep met 'n etenstafel en stoele vir 6 gaste, met 'n uitsig oor die tuin. Gaste het ook toegang tot 'n gasbraai op die stoep en 'n swembad op die perseel.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir 5@Snapper Bend
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Joretha Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 7 maande

Ligging

  • Snapper bend 5, Meerensee, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 5@Snapper Bend het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 900
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 900
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Snapper bend 5, Meerensee, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8323dadb0b71bc7cdddfe34e75e5436d969d1a27d2605632d6b750157f46bef6454003dd8b89c73aa1ccdd21e882a6e17ce6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag, vir 4 mense 2 5 1 5 5 Snapper bend Meerensee 3900 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -28.7688732 32.1214201
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem