4 gaste
2 slaapkamers
3 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 94 Lilliecrona Boulevard, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
6 Arrilette is 'n selfsorgwoonstel wat in 'n kompleks in Manabastrand geleë is.
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n leefarea en 'n kombuis wat goed toegerus is. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n aparte badkamer.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en kooktoebehore. Ekstra geriewe in die eenheid sluit 'n braai-area, TV met DStv en onderdakparkeerplek binne die kompleks in.
Ander besienswaardighede in die omtrek sluit Skyline Natuurreservaat, Riverbend Krokodilplaas, Butterfly-plaas en verskeie Suidkusstrande in.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Phillip Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 94 Lilliecrona Boulevard, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 6 Arrilette het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
94 Lilliecrona Boulevard, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang