3 gaste
1 slaapkamer
2 beddens
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 3 gaste
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 6 Gousblom Close, Plattekloof 3, Cape Town, 7500, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
6 Gousblom Close bied selfsorgverblyf in die voorstad Plattekloof in Kaapstad. Die ruim en privaat woonstel is op die tweede verdieping van die eienaar se huis geleë.
Die eenheid met 1 slaapkamer bied slaapplek vir 3 gaste en is volledig toegerus om aan gaste se behoeftes te voldoen. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n instapstort. 'n Slaapbank is beskikbaar in die leefarea. 'n Ekstra matras, stort en toilet is teen 'n koste beskikbaar.
Die kombuisarea is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof, oond, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid het geriewe soos 'n ingeboude braai-area, TV, DStv, lugversorging en gratis WiFi. Gratis en veilige parkering is op die perseel beskikbaar.
Nabygeleë besienswaardighede sluit in Durbanville Gholfklub, Tygervallei Winkelsentrum, Durbanville Wynroete, Galileo Ooplugteater en Tafelberg.
Sonpanele is geïnstalleer, en daarom sal gaste nie deur beurtkrag geraak word nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Jacques Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 6 Gousblom Close, Plattekloof 3, Cape Town, 7500, Wes-Kaap
- Gaste dink 6 Gousblom Luxury flat het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
6 Gousblom Close, Plattekloof 3, Cape Town, 7500, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 3 gaste
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang