6 Gousblom Close

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 10 % af

Kry 10% af vir verblyf wat 8 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

6 Gousblom Close bied selfsorgverblyf in Plattekloof, Kaapstad. Dié ruim, privaat woonstel is op die tweede vloer van die eienaar se huis geleë.

6 Gousblom Close is 'n eenslaapkamer-eenheid met slaapplek vir 3 mense en is volledig toegerus. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n instapstort. Daar is 'n slaapbank in die leefarea. Ekstra matras, stort en toilet is teen koste beskikbaar.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof, oond, broodrooster, en koffie- en teemaakgeriewe. Die eenheid het 'n ingeboude braaiplek, TV, DStv, lugversorging, en gratis WiFi. Gratis en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Daar is tientalle doendinge en besienswaardighede in die omgewing, soos die Durbanville Gholfklub, Tygervallei Winkelsentrum, Durbanville se Wynroete, Galileo-buitelugfliek, en Tafelberg.

Slaapplek

'n Bespreking by 6 Gousblom Close sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Area 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Wildkyk
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Arabies
  •  Frans

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Eetkamer
  •  Verekombers
  •  Waaier
  •  Kaggel
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 6 Gousblom Close gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 R900 per nag (plek vir 3)

Kry 10% af vir verblyf wat 8 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za