60 Estoril Villas

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Spesiale Aanbod

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 6 Jan 2026 tot 26 Mrt 2026.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Hou by die reëls en regulasies van die kompleks.
Geen harde musiek nie.
Geen partytjie nie.
Slegs maksimum aantal van 4 gaste sal toegelaat word tensy vooraf gereëlde kwytskelding deur die gasheer toegelaat is.
Bring asseblief eie handdoeke vir bad en swem.
Geen rook in die eenheid nie.
Enige oortreding van hierdie huisreëls beskou as 'n kontrakbreuk en gaste kan gevra word om die eenheid te verlaat.
Die breekskadedeposito vir matriek gedurende 29 November tot 10 Desember beloop R5000.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 300
R 1 300 R 1 105
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 300
R 1 300 R 1 105
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 300
R 1 300 R 1 105
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Beach Boulevard, The Voorbay, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA72e7a309ccc724c48947876758f0e576e6cd2a78b76fa48ab27c3edf5cee357373fc933029f27b8be2d544d90a260192b6a2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R1 105 per nag (plek vir 4) 23 5 1 5 1 Beach Boulevard The Voorbay 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.1623619 22.1082935

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang