+12
Selfsorg in Umhlanga

603 Oyster Quays

4 gaste

2 slaapkamers

3 beds

2 badkamers

  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 2 Lighthouse Road, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

603 Oyster Quays is 'n selfsorgwoonstel op die vierde verdieping van die veilige Oyster Quays-kompleks in Umhlanga Rocks. Die kompleks het 2 gemeenskaplike swembaddens waar daar braaigeriewe is, en 'n piekniekarea in die gemeenskaplike tuin.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitkamerarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is lugversorging in al die kamers.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër in. Die eetarea het 'n tafel met sitplek vir 4.

Die sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale en bied toegang tot 'n onderdak-balkon met stoepmeubels en lieflike uitsigte oor die see, die tuine en die Oyster Box Hotel. Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Thanusha Geverifieer

Eiendomme 49

Resensies 113

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 2 Lighthouse Road, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 980
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 980
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 980
per nag (plek vir 4)
Bespreek

2 Lighthouse Road, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlkNmYyNTVjLTNlOWUtNDJkZS04MzBjLTkzZmIxYTE2NGQ3OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 980 per nag (plek vir 4) 2 Lighthouse Road Umhlanga 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.727762898694 31.085794785042

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang