61 on Kasteel
6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - 61 Kasteel Street, Koringberg, 7312, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
61 on Kasteel is 'n lieflike huis met 3 slaapkamers wat tot 6 gaste in die Koringberg-omgewing kan akkommodeer, perfek geskik vir 'n gesin of groep vriende.
Die 3 slaapkamers is elk ingerig met 'n dubbelbed. Die hoofslaapkamer het lugversorging en sy eie badkamer met 'n bad, wasbak en toilet, terwyl die tweede ruim badkamer 'n bad, stort, wasbak en toilet insluit.
Die volledig toegeruste kombuis het 'n yskas en vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n skottelgoedwasser en 'n voorlaai-wasmasjien vir gaste se gerief. Die gemaklike leefarea sluit 'n sitkamer en 'n TV met DStv-stroming beskikbaar in. Dit strek tot by die eetkamer waar gaste hul maaltye saam kan geniet.
Daar is ook 'n binnebraai met 'n kroegarea, en 'n oordekte buitebraai-area met 'n tafel en stoele. Gaste kan ook die pragtige stoep geniet, perfek om te ontspan en die rustige omgewing van Koringberg in te neem. Troeteldiere is welkom met vooraf reëling. Veilige parkering op die perseel word voorsien, en die eiendom is toegerus met eksterne sekuriteitskameras.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 61 Kasteel Street, Koringberg, 7312, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
61 Kasteel Street, Koringberg, 7312, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang