+74
Gastehuis in Hilton

66 On Monzali

  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 66 Monzali Drive, Hilton Gardens, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

66 On Monzali is in die rustige dorp Hilton, sowat 13 km van Pietermaritzburg se middestad af.

Verblyf is in 8 en suite-slaapkamers beskikbaar, maar gaste kan ook al die kamers bespreek. Die kamers is elegant met kraakvars, wit perkallinne versier.

Daar is 'n gimnasium, konferensiekamer en 'n masseer-ateljee, tafeltennis, klimraam, veerpyltjiebord en bordspeletjies op die perseel. Die kuierarea lei via groot stapeldeure na 'n swembad waar gaste op die sonstoele kan ontspan. Daar is ook 'n gemeenskaplike sitarea en eetarea vir gaste. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

66 On Monzali is langs die N3 en naby Hilton Quarry Winkelsentrum, Hilton Life Privaat Hospitaal, Hilton College en St. Anne's College, Cowan House en op die drumpel van Midlands Meander geleë.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Bessie M
Gesin met tieners
5.0
Goeie, skoon akkommodasie. Mooi skoon, stil en veilig.
Apr 2026
Marissa D
5.0
Skoon en netjies. Lekker en warm. Baie netjies en alles wat nodig was. Yskas met goedjies het goed te hulp gekom.
Jun 2025
Cheryl S
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely accommodation. Felt very safe. Great we didn't have to go out for supper. We ate at the restaurant.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Morne J
4.8
Dis 'n baie netjiese plek en top kwaliteit. Dis 'n baie netjiese plek en top kwaliteit, maar die kamer is baie duur vir hoe klein dit is, en alhoewel ...
Sien meer
Sep 2025
Michelle M
Gesin met tieners
4.6
Clean and comfortable. Very comfortable and clean.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Patrick Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 66 Monzali Drive, Hilton Gardens, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 66 On Monzali het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

66 Monzali Drive, Hilton Gardens, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Geen kinders onder 8
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1f2b3e67696ec43e61989d46e7e128b01b72340cb4680a660e4554486211834962cfbbd10e3960a36e7fd588bc2b63ebd73b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 66 Monzali Drive Hilton Gardens 3245 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.544616668944 30.311797813492

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang