66 On Monzali

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 30 % af

Kry 30% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 29 Okt 2019 tot 12 Des 2019.

Beskrywing

66 On Monzali is in die rustige dorp Hilton, sowat 13 km van Pietermaritzburg se middestad af.

Verblyf by 66 On Monzali word in 4 elegant versierde kamers aangebied. Elke kamer het sy eie en suite-badkamer. 'n Kampbedjie is op versoek beskikbaar. Let asb. op dat rook verbode is in alle kamers en dit word elke dag skoongemaak. Ontbyt word elke oggend in die eetarea voorsien.

Die B&B het 'n verskeidenheid geriewe op die perseel, insluitend 'n gimnasium, konferensiekamer en 'n masseer-ateljee. Die konferensiekamer lei via groot stapeldeure na 'n swembad waar gaste op die sonstoele kan ontspan. Daar is ook 'n gemeenskaplike sitarea en eetarea vir gaste. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

66 On Monzali is naby Hilton Quarry Winkelsentrum, Hilton Life Privaat Hospitaal, Hilton College en St. Anne's College geleë.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gimnasium
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Zoeloe

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  DVD-speler
  •  Kantoorgeriewe
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 66 On Monzali gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 150 R805 per nag (plek vir 2)

Kry 30% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 29 Okt 2019 tot 12 Des 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za