- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 17:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 68 Warren Way, Vryburg, 8601, Noordwes Sien kaart
Beskrywing
68 @ Warren is in Vryburg geleë en is 'n bekoorlike huis wat gehalteverblyf bied. Dit is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers wat op soek is na gerieflike verblyf.
Dié huis beskik oor 2 pragtige kamers wat elk gemaklike beddens, sagte duvets, kraakvars linne en 'n en suite-badkamer het. Bykomende geriewe sluit 'n mikrogolfoond, ketel, yskassie, eetgerei, breekware, en koffie- en teemaakgeriewe, lessenaar, 'n TV met DStv en gratis WiFi in.
Veilige parkeerplek is agter afstandbeheerhekke beskikbaar. Die huis is ook gerieflik naby besienswaardighede, winkels en restaurante.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Janus Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 68 Warren Way, Vryburg, 8601, Noordwes
- Gaste dink 68 @ Warren het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
68 Warren Way, Vryburg, 8601, Noordwes
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 17:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang