Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Noordwes

4.2 / 5  
volgens 1906 resensies
Lees regte resensies van Noordwes van 1906 geverifieerde gaste.
Indien jy Noordwes besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Noordwes.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Noordwes akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as North West Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Noordwes Akkommodasie

705 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
SPAAR 30%
VanafR970
R679
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bojanala, Noordwes

Sanctuary Life Guest Farm is 20 km buite Magaliesburg geleë. Dié pragtige plattelandse omgewing is 100 km vanaf Johannesburg. Dit is ideaal vir naweekwegbreke en opwindende buitemuurse doendinge. Dit is 'n liefli...

Voorkeurvennoot
10% af Weeksdae!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR550
R495
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sentraal Potchefstroom, Noordwes

A Touch of Grace bied uitsonderlike waarde-vir-geld selfsorgverblyf in vyf moderne en smaakvolle eenhede wat ideaal in 'n rustige woonbuurt in Potchefstroom geleë is. Dit is naby die N12, die universiteit, trou-ven...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
B&B in Potchefstroom, Noordwes

2 Owls Guesthouse is 'n moderne gastehuis in die prentjiemooi Potchefstroom. Dié gastehuis bied luukse kamers in 'n uil-vriendelike omgewing. Die kamers is keurig en volgens 'n tema versier. Elke kamer het 'n en ...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R520
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Brits, Noordwes

Apiesdoring Selfsorg Tuinwoonstel bied oornagverblyf op die eienaar se perseel in Brits. Dié dorp is 52 km vanaf Pretoria en is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige oornagfasiliteit. Hier is GEEN. VERMAA...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Potchefstroom, Noordwes

The Ancient Copper Shed kyk uit oor 'n wildsplaas en is slegs 10 km vanaf Potchefstroom. Verblyf is beskikbaar in 2 eenhede, Sumer en Egypt. Sumer het slaapplek vir 4 persone, beskik oor 'n kamer met 'n koninggro...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Irene Park, Noordwes

La Benroy is sentraal in Klerksdorp geleë en is ideaal vir sakereisgers, gesinne en gaste wat net wil oornag. Dit is naby die omliggende winkels, restaurante en ander geriewe. La Benroy het 3 slaapkamers en het al...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Lodge in Vryburg, Noordwes

Bird Guest House is op die hoofroete tussen Gauteng en Nambië via Upington geleë. Verblyf word gebied in 6 gerieflike dubbelkamers in 'n groot huis en nog 6 dubbelkamers wat om die parkeerarea gerangskik is. Elke...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 060
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wilkoppies, Noordwes

The Willow Tree Guest House is 'n vriendelike en privaat gastehuis wat gerieflike verblyf teen kompeterende tariewe bied. Die gastehuis is gerieflik geleë, net oorkant die Life Anncron Hospitaal so dit is ideaal vi...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Vryburg, Noordwes

Villa Lin-Zanè bied verblyf met 'n stil, vreedsame plaas-atmosfeer, net 4 km buite Vrybrug op die Delareyvillepad (N14) in die Noordwes. Ons het 6 en suite-kamers, 1 gesinskamer en 4 selfsorg-eenhede, elkeen met '...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
B&B in Flamwood, Noordwes

St Andrews is in 'n stil woonbuurt in Klerksdorp geleë. Dié gastehuis bestaan uit 9 gemaklike en suite-kamers, 'n swembad en 'n kapsetperk. Ons spog ook met gerieflike konferensie-geriewe wat as 'n stylvolle trou-...

Voorkeurvennoot
33% af Aanbod!
VanafR900
R600
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Bojanala, Noordwes

Unathi Private Game Lodge is 'n juweel op 'n privaat wildplaas 30 minute se ry vanaf Britstown. Unathi het 'n wonderlike span wat 'n vriendelike en oop atmosfeer skep. Verblyf is beskikbaar in 5 Afrika-styl Chalet...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Wilkoppies, Noordwes

Sola Gratia bied gerieflike en netjiese verblyf 500 m vanaf die Wilmedpark Hospitaal en die Onkologie-eenheid. Daar is 'n groot verskeidenheid restaurante, inkopiesentrums en besighede 1,5 km vanaf die instansie. ...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sentraal Potchefstroom, Noordwes

Akkommodasie @ Remembrance is in Potchefstroom in Noordwes geleë. Nabygeleë besienswaardighede sluit die Boskopdam Natuurreservaat, Noordwes-Universiteit se Botaniese Tuine, Potchefstroom Gholfklub en die Mooirivi...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Potchefstroom, Noordwes

Die Opstal Gastekamers is in die Bailliepark-woonbuurt, naby Potchefstroom se middedorp en die Mooirivier Mall, geleë. Die gastehuis beskik oor 4 dubbelkamers. Hierdie kamers is in 'n aparte deel van die hoofhuis ...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Potchefstroom, Noordwes

Opstal Gasteplaas is aan die buitewyke van Potchefstroom op die R501 na Carletonville geleë. Die gasteplaas het 17 stylvolle kamers waarvan 6 gesinskamers is. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, TV, 'n tafel met...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 15

“O, Magalies, o, Magalies, o, Magaliesberg, Bob’jane boggom in Magaliesberg. O, Magalies, o, Magalies, o, Magaliesberg. Tarentale trippel om die boer te terg. Die Kwêvoël kwê in die doringboom. Die wildegans droom op die waterstroom...” Tussen die rooibruin mure van die Magaliesberge, die w...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za