Selfsorg in Willard's Beach

69 Perissa Santorini

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R650.00 per bespreking
Prys sluit in
Netflix
2mbps ADSL - geen terugbetaling indien verbinding stadig raak nie
Daaglikse skoonmaakdiens, behalwe Sondae en openbare vakansiedae
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Die balans word vereis 30 dae voor aankoms.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R 2000 word vereis, betaalbaar aan die instansie.
'n Nie-terugbetaalbare skoonmaak- en administrasiefooi van R650 word vereis.

Rook word nie in die eenheid toegelaat nie.
Geen troeteldiere nie.
Geen hert-/hen-partytjies, geen matriekwoede nie.
Geen studentegroepe of studentepartytjies word in Santorini toegelaat nie.

Maak asseblief seker dat die aantal gaste op kwotasieversoek alle gaste in jou groep/gesin insluit.
Die gekwoteerde bedrag is streng vir die aantal gaste wat op die kwotasie gelys word.
Ekstra gaste wat nie gelys is nie, sal teen R400 per gas per nag minimum gehef word, afhangende van die seisoen.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 5 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 5 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek

101 Ocean Drive, At 69 Perissa Santorini, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXx54luAhuwssvWLMkg9jkDs6qtOt1uhmLdGZpU7WfBnl3yzYJ7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 500 per nag (plek vir 6) 19 5 1 5 101 Ocean Drive At 69 Perissa Santorini 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -29.52567743018 31.226192855324

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang