+24
Selfsorg in Umdloti

7 Pern Perna

6 gaste

3 slaapkamers

5 beddens

2 badkamers

10% AF!
Winteraanbod
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 16 Jul 2026 tot 3 Aug 2026.
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 09:00 tot 10:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • 7 North Beach Road, Durban, 4350, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

7 Pern Perna is is 'n selfsorgwoonstel wat in die skilderagtige kusdorpie Umdloti geleë is en spog met 'n asemrowende see-uitsig. Hierdie seefrontkompleks is oorkant die strand en is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat 'n kustoevlugsoord soek.

Dié woonstel beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die ander kamers het elk 2 enkelbeddens en gaste deel 'n badkamer met 'n stort-oor-bad. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond en 'n mikrogolfoond toegerus. Die leefarea beskik oor 'n eetarea, 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV. Die sitarea lei na 'n balkon met draagbare braaigeriewe en buitesitplek met 'n see-uitsig.

Gaste het toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembad, pamperlangsentrum en selfsorgwasgeriewe. Gratis WiFi en parkeerplek agter 'n afstandbeheerhek is ook beskikbaar.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Stort-oor-bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.8
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Rafiq Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 7 North Beach Road, Durban, 4350, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 7 Pern Perna het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 090
10 % AF
R2 090 R1 881
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R2 090
10 % AF
R2 090 R1 881
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R2 090
10 % AF
R2 090 R1 881
per nag (plek vir 6)
Bespreek

7 North Beach Road, Durban, 4350, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 09:00 tot 10:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcee53b25943b6ec539513d872b8a776b49b233236e1b845533b40f76347cbeace0b47a7cc7792149e87199879126a1d8b649?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 090 nouVanaf R1 881 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 7 North Beach Road Durban 4350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 09:00-10:00 11:00 -29.669810330333 31.117962824008
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang