Rio 7
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R730.00 per bespreking
Prys sluit in
- Selfsorg.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito word per bespreking vereis.
Die deposito sal na inspeksie terugbetaal word, mits daar geen skade of breekskade aan die eiendom is nie.
Die balans moet 1 week voor aankoms ten volle vereffen word.
Gaste sal 'n aparte besprekingskontrak ontvang om te hersien, te voltooi en aan die agent terug te besorg.
Gaste kan nie op Kersdag, Welwillendheidsdag of 1 Januarie inklok nie.
Geen skoonmaakdienste word tydens verblyf verskaf nie.
Studentebesprekings, partytjies en geleenthede word nie toegelaat nie.
Rook en vape is streng verbode binne die eenheid.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Tariewe is onderhewig aan verandering sonder vooraf kennisgewing.
Oorbevolking en partytjies word nie toegelaat nie. Gaste wat nie voldoen nie, sal die volle besprekingsbedrag en breekskadedeposito verbeur en sal uitgesit word.
Stil ure word tussen 21:00 en 08:00 nagekom. Gaste word vriendelik versoek om bedag te wees op die omgewing, insluitend die vermyding van harde musiek, harde televisie of oormatige geraas.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 80%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 3 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 10 Orange Rock Road, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang