+27

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

2 badkamers

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 7 Solomon Street, Klisser, Kimberley, 8301, Noord-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Krulkop is 'n lieflike, knus woonstel op die eienaar se eiendom in Kimberley in die Noord-Kaap. Die woonstel is ideaal vir reisigers wat deurreis en op soek is na gerieflike blyplek.

Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste op 'n dubbelbed en daar is 'n stort, toilet en 'n wasbak in die woonstel. Die slaapkamer het 'n lessenaar, lugversorging en 'n TV.

Die knus leefarea het 'n gemaklike rusbank en 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, breekware en eetgerei toegerus is. WiFi is beskikbaar.

Die Big Hole and Kimberley Mynmuseum, die Mcgregor Museum, Belgravia historiese staproete en sonsondergang-bootvaarte op die Davaria is net 'n paar van die aktiwiteite en besienswaardighede in Kimberley.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Jan V
Saam met lewensmaat
5.0
Doodreg vir oornag. Alles wat mens nodig het, is daar en dit werk.
Mrt 2026
Karel K
5.0
Great stay at this lovely place. Would recommend this place to anyone, it has lots of space and has everything you would need for a few...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2026
Annemarie D
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende diens en vriendelike ontvangs, baie behulpsaam. Baie lekker oorgeslaap, netjiese en ruim woonstel met alles wat jy nodig het.
Des 2025
E O
Gesin met klein kinders
5.0
Eienaars is besonders. Het uit hulle pad gegaan om 'n kot in die eenheid te sit. Was fantasties!
Jan 2025
Anika V
Saam met lewensmaat
5.0
Extremely satisfied! Very satisfying! Had a pleasant night! Host is friendly!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Katryn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 7 Solomon Street, Klisser, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Gaste dink Krulkop het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

7 Solomon Street, Klisser, Kimberley, 8301, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb9727a05b68ead88c0d9a7cc8c3cc77338d1b52329d924711c461f698c7f92205627086eed5c9a2136a6c1af6a7b298afb54?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 7 Solomon Street Klisser 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.7526003 24.7784552
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang