703 Marbella
6 gaste
3 slaapkamers
4 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 6 gaste
- Geen kinders onder 3
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 70 Lagoon Drive, 703 Marbella, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
703 Marbella is 'n gerieflike selfsorgwoonstel wat strategies net 'n paar tree vanaf die Bronze Beach en die Promenade geleë is. Hierdie kusjuweel spog met moderne geriewe en see-uitsigte. Gaste kan koffie op die balkon geniet of die besienswaardighede in die area verken.
Dié woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers wat individueel versier is en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede en derde slaapkamer het onderskeidelik 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Gaste deel 2 badkamers waarvan een badkamer 'n bad en 'n stort het en die ander badkamer het slegs 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, basiese eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kombuis lei na 'n leefarea met 'n etenstafel, gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv Compact. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die sitarea se skuifdeure lei na die balkon met meubels en 'n gedeeltelike uitsig oor die see.
Veilige parkeerplek is beskikbaar en gaste het toegang tot die gemeenskaplike areas soos die swembad, wat 'n uitsig oor die see bied.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 70 Lagoon Drive, 703 Marbella, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
70 Lagoon Drive, 703 Marbella, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Geen kinders onder 3
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang