703 Marbella
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R3000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Gaste moet asb. die beheerliggaam se reëls, wat met aankoms voorsien sal word, gehoorsaam.
Daar is 'n rugsteunkragopwekker vir die hysbakke en gemeenskaplike areas tydens kragonderbrekings.
Daar is lampe in die woonstel wat tydens beurtkrag gebruik kan word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 3
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 70 Lagoon Drive, 703 Marbella, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang