6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 22 Marine Drive, 73 Kyalanga, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
73 Kyalanga is 'n bekoorlike woonstel in een van die mees gesogte vakansie-oorde in Umhlanga Rocks. Dit bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf en is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na vakansieverblyf stapafstand vanaf die strand.
Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste in hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die oopplan-leefarea en -kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het ook 'n TV, gemaklike rusbanke en 'n etenstafel. Hierdie area lei na 'n braai-area met beskutte braaigeriewe.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Die kompleks het 24 uur-sekuriteit, 'n gemeenskaplike swembad en 'n gemeenskaplike braai-area.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Kirsty Geverifieer
Eiendomme 66
Resensies 207
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 22 Marine Drive, 73 Kyalanga, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 73 Kyalanga het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
22 Marine Drive, 73 Kyalanga, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang