75 Edensands

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Gaste moet asseblief hul eie handdoeke, toiletpapier en toiletware saambring.
Gaste is welkom om hul eie dekodeerder, afstandbeheerder en slimkaart saam te bring om meer DStv-kanale te kyk.
Die woonstel word daagliks skoongemaak, en skottelgoed kan op versoek teen 'n ekstra koste gewas word.
Ongelukkig word troeteldiere nie geakkommodeer nie.
Rook is nie in hierdie eenheid toegelaat nie.
Let asseblief daarop dat die eenheid via trappe bereik word en moontlik nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: 42 Middelton Road, Eden Sands 75, Winklespruit, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA28c78d6585ff2b6c282848224d4b0be75c01f6b93fd9a78f98c06a01f5397577be23c5f20b9a11bd87c8df5e4567ab507501?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 5) 19 5 1 5 42 Middelton Road Eden Sands 75 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-15:00 08:00 -30.099757 30.85875

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang