+87
Gastehuis in Modimolle

7th Hole Golf Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
5.0
Chrizelda K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Heerlik. Ons het heerlik gekuier. Die Lodge was baie akkommoderend met inkomtyd. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Puik akkommodasie. Uitstekende akkommodasie met baie mooi uitsig en geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kitty
7th Hole Golf Lodge
Baie dankie vir die mooi woorde, ons waardeer dit. Dit was so lekker om julle hier te hê! Kom gerus weer.

Lizelle B
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Jul 2025

Goeie diens, netjies. Het lekker gebly, al was die kamers se klankdigtheid 'n probleem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Kitty
7th Hole Golf Lodge
Dankie vir die mooi woorde, Fourie, en ons het sedertdien aan die klankdigtheid by kamer 7 en 8 gewerk, so ons glo die probleem is opgelos. Kom gerus weer!

Henriette R
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2026

Rustig, veilig en professioneel. Baie gerieflike kamers.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

W.p. S
1 nag
4.8
Mei 2025

Fantastic place! Fantastic place, excellent host and highly recommended!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kitty
7th Hole Golf Lodge
Baie dankie vir jou mooi woorde! Ons waardeer dit baie. Kom besoek ons gerus weer.

Henriette R
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2025

Comfortable stay. Beautiful and comfortable rooms.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albert B
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2025

Netjies, skoon, vriendelik, gemaklik. Baie vriendelik ontvang, baie mooi plek. Sal weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Kitty
7th Hole Golf Lodge
Baie dankie vir die mooi woorde, ons waardeer dit baie. Dit was so lekker om u hier te hê! Kom gerus weer.

Asm V
1 nag Besigheidsreis
3.8
Mrt 2025

Gemaklik. Gemaklike, skoon kamer. Mooi uitsig, pragtige omgewing.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Kitty
7th Hole Golf Lodge
Baie dankie! Kom kuier gerus weer by ons.

Helga O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Ongelooflik. Fantastiese area. Ongelooflik veilig en netjies. Waarde vir geld. Erika is vreeslik behulpsaam en baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kitty
7th Hole Golf Lodge
Baie dankie, ons waardeer jou mooi woorde so baie. Kom kuier weer.

Trevor M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Lekker rustige plek vir 'n golf naweek saam vriende! Diens baie goed. Het heerlik gekuier. Lodge is puik geleë - stil, uitsig op die golfbaan en lekker staproete.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kitty
7th Hole Golf Lodge
Baie dankie vir die mooi woorde Trevor! Dit was heerlik om julle hier te hê. Ons sien daarna uit om julle binnekort weer te sien saam met jul ander familie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Kitty Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 655
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 655
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 655
per nag, vir 2 mense
Bespreek

9 Francolin Drive, Koro Creek, Modimolle, 0510, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 26 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA45ad4f712d9d83c5985459e27f43a9d082736fc8b73e7fb546326e0459eb59db4aba458369d441f65541f97c08b4c10d4214?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 654 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 9 Francolin Drive Koro Creek 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.69701293651 28.392672810141
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang