Modimolle Akkommodasie by 7th Hole Golf Lodge | LekkeSlaap
+22

7th Hole Golf Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Francolin-rylaan 9, Koro Creek, Modimolle, 0510, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

7th Hole Golf Lodge is in die Koro Creek Golflandgoed in die Limpopo Waterberg in Modimolle geleë. 7th Hole Golf Lodge bied gehalte verblyf wat ideaal is vir sakereisigers of oornag gaste wat net 'n bietjie uit die stad wil ontsnap.

Verblyf bestaan uit 2 Luuksekamers, 4 Standaardkamers en 1 Familiekamer.

Die 2 Luuksekamers het elk 'n volle badkamer met 'n toilet, bad, stort en 2 wasbakke. Die kamer het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die kamer het ook 'n yskassie, lugversorging, TV en WiFi.

Die Standaardkamers het elk 'n volle badkamer met 'n toilet, stort en 'n wasbak. Die kamers het elk 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die kamer is ook met 'n yskassie, lugbversorging, TV en WiFi toegerus.

Die Familiekamer beskik oor 2 slaapkamers wat aan mekaar kan skakel. Die kamers deel 'n volle badkamer met 'n stort, toilet, bad en wasbak. Die eerste kamer het 'n dubbelbed, lugversorging en 'n TV. Die tweede kamer het 3 enkelbeddens, 'n waaier en 'n yskassie. WiFi word voorsien.

Die Standaardkamers en die Familiekamer het elk hul eie braaiarea.

Die lodge het 'n klein gemeenskaplike swembad op die perseel by die lapa, asook 'n braaiarea.

Die lodge kan as 'n geheel bespreek word vir groepe of familie byeenkomste.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Francolin-rylaan 9, Koro Creek, Modimolle, 0510, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Francolin-rylaan 9, Koro Creek, Modimolle, 0510, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0pQv4CcJlxHq0c0pDxi2Xj5KG4MkTv3igVhrhBRCWLgjh4BVKE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (plek vir 2) 9 Francolin Drive Koro Creek 0510 Limpopo 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -24.69701293651 28.392672810141
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za