8 Forestwood
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Forestwood-rylaan 8, Zimbali Estate, Dolfynkus, 4418, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R4 837 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
8 Forestwood is 'n elegant ontwerpte huis, op 'n groot en eksklusiewe perseel met groenighied en lieflike uitsigte. Hierdie villa is op die Zimbali Coastal Estate en is ideaal vir 'n gesinswegbreek. Dit spog met pragtige uitsigte oor die landgoed en het 'n plonspoel.
Dié villa met lugversorging bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, dubbelwasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het ook 'n bad en stort, terwyl die derde badkamer 'n stort het. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die ruim oopplan-leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is ook beskikbaar. Die kombuis lei na 'n eetarea met oorgenoeg sitplek. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv.
Die skuifdeure lei na 'n houtdek met sitplek en braaigeriewe wat 'n wonderlike plek is vir gaste om te ontspan. Hierdie houtdek het ook 'n plonspoel. Veilige parkeerplek in 'n dubbelmotorhuis en ekstra parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
3.8/5
Roxanne Geverifieer
Eiendomme 48
Resensies 12
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Forestwood-rylaan 8, Zimbali Estate, Dolfynkus, 4418, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Dolfynkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Forestwood-rylaan 8, Zimbali Estate, Dolfynkus, 4418, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom