+17
Selfsorg in Velddrif

8 Kingfisher Heads

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.4
Joseph B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Very well and safe. Very good for the next stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rhoda W
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Baie lekker, het lekker gerelax. Dit was 'n baie netjiese plek, rustige atmosfeer. Sal vir seker teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Feb 2026

Lovely place. Lovely people. Had a wonderful stay. The first night was a mission though, trying to kill mosquitoes and other night creatures. But that's because of the heat and we had the door open until late. I'm already missing the neighbours; they were so friendly and accommodating. Real nice people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

André D
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Feb 2026

Baie geniet saam met vriende. Baie lekker gebly. Net 'n jammerte as die wind so sterk waai, kan ons nie buite braai nie. Geen beskerming buite op die stoep teen die wind.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Christopher L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mrt 2025

Asemrowend. Asemrowende uitsigte en 'n netjiese plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Fiona F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Feb 2025

Relaxing. Beautiful view and very peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Wicus M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2025

Baie aangenaam en rustig. Stil buurt met baie voëllewe. Baie oulike plek met die mooiste uitsig op die rivier en baie voëlgeluide. Baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ursule D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2025

X. Lekker gebly. Braai. Vis gevang.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra S
Kort verblyf
4.2
Aug 2025

Rustige atmosfeer. Baie gerieflik en alle basiese benodighede. Eenheid is baie netjies. Mooi uitsig oor die rivier. Sou graag gemaklike sitbanke aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Karien V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2025

Rustige atmosfeer. Netjies, en stapafstand van die jetty, 'n eetplekkie en koffiewinkeltjie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Carol Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R1 300
15 % AF
R 1 300 R 1 105
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 300
15 % AF
R 1 300 R 1 105
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 300
15 % AF
R 1 300 R 1 105
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Waterkant Street, 8 Kingfisher Heads, Velddrif, 7365, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA934ed9e1f1e466ed169f8964d61962d641516eacfc2bad6277103ff4f0a94a40d44f6eff0a6d2162efbd000630bdd4db48b5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R1 105 per nag (plek vir 4) 17 5 1 5 Waterkant Street 8 Kingfisher Heads 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.786649247908 18.189507676929
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang