8 La Mustique
2 resensies
Selfsorg
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Rook is verbode in die woonstel.
Let dat dele van die verblyf via trappe bereik word en dalk nie geskik is vir klein kinders, bejaarde gaste of gaste met gestremdhede nie.
Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 6)
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Compensation Kusweg 94, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom