4 gaste
2 slaapkamers
3 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 23 Weaver Crescent, The Shades, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
8 Shades is 'n lieflike selfsorg-vakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Umhlanga. Dit kan 'n goeie opsie wees vir 'n kuswegbreek saam met familie en vriende, aangesien hierdie eenheid net 'n entjie van die strand af is.
Die woonstel bied slaapplek vir 4 gaste op 'n slag en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en maak gebruik van die tweede badkamer wat 'n stort-oor-bad het.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vanuit hierdie kombuis lei 'n eetarea en 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Hierdie leefarea maak oop na 'n patio met gemaklike buitemeubels, wat 'n goeie plek is vir gaste om 'n skemerkelkie te geniet. Die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe. Gaste het toegang tot veilige onderdakparkering in die kompleks. Die ligging van hierdie eiendom is binne loopafstand van plaaslike winkels en restaurante.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 is direk aan die eiendom betaalbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Martin Geverifieer
Eiendomme 72
Resensies 267
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 23 Weaver Crescent, The Shades, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 8 Shades het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
23 Weaver Crescent, The Shades, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang