+33

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.3
Veiligheid
4.9
Yolandie S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Fantasties. Baie lekker gebly, skoon, netjies, perfekte see uitsig! Beveel The Island hoogs aan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joao Miguel Da Silva S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

A great stay, at a well-maintained, comfortable unit. Amazing view of the beach, with a short car ride to most of the popular beaches.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Awesome. All was wonderful. I just think bedding and pillows need changing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2026

Goed, maar kon definitief beter. Baie goeie ligging met asemrowende see-uitsig. Baie goeie geriewe, maar die agent het duidelik nie vooraf nagegaan of alles in werkende toestand en voldoende is nie. Die tweede aand het ek besef die aansteker vir die gasbraaier is nerf-af gewerk, en toe die gas uiteindelik vlamvat, het dit letterlik in my gesig vlamgevat (minus ooghare en armhare). Die volgende oggend het die agent 'n nuwe aansteker gebring, en toe ek daarvoor vra, seepblokkies vir die skottelgoedwasser (daar was nie in voorraad). Was in elk geval nie nodig nie, want later die dag ontdek ek die skottelgoedwasser trek nie water nie. Die agent het laat weet iemand sal dit kom regmaak. En die derde aand ontdek ek dieselfde gasbraaier se gasbottel is leeg. Die agent se antwoord dat ek enige tyd kon laat weet het dat die gasbottel leeg is, bevestig in elk geval net dat die agent nie vooraf die fasiliteite nagegaan het om seker te maak alles is voldoende en in werkende toestand nie. Dit het ongelukkig afbreek gedoen aan wat andersins 'n fantastiese vakansie-bestemming is.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Liani F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Ons het heerlik gebly, die eenheid is werklik op die see! Onverbeterlike uitsig. Ons het heerlik gebly, die eenheid is werklik op die see! Onverbeterlike uitsig. Die kompleks was rustig en ons kon heerlik rus. Wens ons kon langer bly! Sien 8 The Islands hopelik weer binnekort!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shalla T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Excellent, spacious, safe and very well maintained. Positives: Very welcoming, clean and spacious. Amenities were great. Excellent condition and all items in the flat were of excellent quality. Negatives: Daily cleaner came in very late - we left to go out in the morning and when we came in the afternoon, the cleaner arrived. She was cleaning while we were trying to relax and have lunch, which was a bit of an inconvenience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsbeth
8 The Islands
Thank you for the kind review. Please remember to let us know in future if you would like early day services as we can plan around that if we are aware that you don't want afternoon services. We always try to work around convenient times for our guests.

Linette V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jun 2025

Baie lekker gebly. Pragtig gemeubileer. Uitsig asemrowend. Yama's was tricky want reeds gebroke op die deur. Tumble dryer het nie gewerk nie want die rek is af.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marion Martin F
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2025

Baie lekker gebly! Pragtige vakansie akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Louis S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2025

Brilliant view. Key arrangement is poor.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mell T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Highly recommended. I could highly recommend 8 The Islands! *****.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Elsbeth Geverifieer

Eiendomme 25

Resensies 147

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 2 300
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 300
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 300
per nag (plek vir 6)
Bespreek

61 Ocean Drive, The Islands, Chakas Rock, 4399, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAafd3cf58642ecbecd93727ce501709d975c1a7fc0e9b1f2b6b6e0cf19dd1f7574dfe60522a67e0972b180c6e5d4aeadcb5dc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 61 Ocean Drive The Islands 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.516663326054 31.229758970778

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang