806 Flamingo
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Regent Road, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
- Vanaf R1 531 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
806 Flamingo is 'n helder en kalmerende selfsorg-ateljeewoonstel, perfek geleë in Seepunt. Hierdie woonstel bied 'n gemaklike en gerieflike basis vanwaar die lewendige kusvoorstad verken kan word, wat dit 'n ideale keuse maak vir enkelreisigers of paartjies wat 'n moderne en ontspanne verblyf soek.
Hierdie woonstel met lugversorging bied slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n aparte badkamer. Die slaaparea is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n ingeboude kas, terwyl die badkamer 'n stort, toilet en wasbak insluit. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid spog ook met 'n goed toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskassie en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer het 'n gemaklike rusbank, en vir gaste se vermaak is 'n slim-TV met stroomkanale en WiFi-toegang beskikbaar.
Die sitkamer maak oop na 'n oulike balkon met uitsigte op die ikoniese Leeukop. Gaste sal maklike toegang tot die skilderagtige promenade, nabygeleë strande, restaurante en winkels geniet.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Dwell Property Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 58
Resensies 31
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- 6 Regent Road, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Regent Road, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang