2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - 899 Burlington Avenue, Parktown Estate, Pretoria, 0084, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
899 on Burlington bied 'n onlangs opgeknapte eenheid in Parktown Estate, Pretoria. Dit is ideaal vir sakereisigers, hospitaalbesoeke of oornagverblyf. Die eiendom spog met 'n uitstekende uitsig oor die Magaliesberg.
Die oopplan-eenheid bied slaapplek vir 2 gaste en is toegerus met 'n dubbelbed oopslaan bank. Kinders ouer as twaalf word as volwassenes beskou. Die badkamer is toegerus met 'n stort. Die eenheid is toegerus met 'n plafonwaaier en lugversorging. Gaste word gratis WiFi aangebied.
Daar is 'n eetkamertafel met stoele geskik vir tot 2 gaste, 'n gemaklike rusbank en platskerm-TV met Netflix. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, induksieplaat, ketel en 'n mikrogolfoond. Tee- en koffiemaakgeriewe word voorsien, asook gratis beskuit.
Die eenheid kyk uit oor die swembad. Gaste het toegang tot 'n lapa met braaigeriewe. Veilige parkering is beskikbaar op die perseel, met 'n privaat ingang via 'n elektriese hek.
Die gastehuis is gerieflik geleë, net 800 m vanaf Mayville Mall, wat restaurante en 'n groot Checkers Hyper met Sixty60-aflewering bied. Wonderboom Junction, met verskeie goeie restaurante en winkels, is slegs 2 km weg.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Wanda Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 23
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- 899 Burlington Avenue, Parktown Estate, Pretoria, 0084, Gauteng
- Gaste dink 899 On Burlington het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
899 Burlington Avenue, Parktown Estate, Pretoria, 0084, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang