+38
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 9B Suikerbos Street, Flimieda, Klerksdorp, 2571, Noordwes Sien kaart

Beskrywing

9 Bee bied 2 gastekamers (Queen Bee en Bubble Bee) en is op die gasheer se perseel in Klerksdorp geleë. Die suites is ideaal as oornagplek vir gaste, op pad na verskeie besienswaardighede en geriewe.

Beide Queen Bee- en Bubble Bee-kamers het 'n soortgelyke uitleg en hul eie toegang. Die kamers kan 2 - 3 gaste akkommodeer. Die kamers is ingerig met koningingrootte-beddens en 'n addisionele enkelbed, om voorsiening te maak vir 3 mense. Elke kamer beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

'n Kombuisie wat basiese verhit-en-eet-toebehore bevat soos 'n yskassie, wasbak, eetgerei, 'n mikrogolfoond, elektriese kookplaat, 'n koffiestasie, tafel en stoele word voorsien.

Boonop het die kamers gratis WiFi-internettoegang en 'n TV met volledige DStv-kanale. Ontbyt kan teen 'n ekstra koste gereël word, maar moet vooraf bespreek word. Daar is veilige motorhuisparkeerplek met afstandbeheerde deure. Toegang vanaf die motorhuis se parkeerplek na die kamers is via hul eie binnehowe waar daar 'n buitetafel en stoele is.
Gaste is welkom om die rustieke B-hive-bosbraai tydens hul verblyf te gebruik. Braaihout word voorsien en die vuur kan op 'n ooreengekome tyd gestig word.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Linda P
Gesin met tieners
5.0
Pragtig. Die plek is lekker ruim en vir seker die moeite werd.
Mrt 2026
Cathy M
Gesin met tieners
5.0
Vriendelike diens. Was skoon, netjies en vriendelik ontvang.
Sep 2025
Tom S
Saam met lewensmaat
4.8
Comfortable and suitable for a short stay. Close and convenient to Rosmary's Restaurant wedding venue and facilities.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Violet S
Besigheidsreis
4.8
Comfortable and peaceful. Our guys enjoyed their stay. They highly recommend it as they had a peaceful, quiet and comfortable overnight...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Sanet C
Gesin met tieners
4.6
Excellent service with quality linen on beds. Rooms were clean, warm and cozy. We had a great two-night stay at 9Bee. The rooms were cl...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Brian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 9B Suikerbos Street, Flimieda, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Gaste dink 9 Bee het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Bespreek

9B Suikerbos Street, Flimieda, Klerksdorp, 2571, Noordwes

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA388dbdf1cfc86d5bc007badb64e7e00e60129ebfaa6e3ab05ae5de29e88070776a8fbc3ba63b70e51c494692540bb6e88f0d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 9B Suikerbos Street Flimieda 2571 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.839150967087 26.657107566337
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang