Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Administrasiefooi van R700.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1200 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Let daarop dat die derde slaapkamer 2 stelle stapelbeddens het.
Die kompleks het streng reëls rakende geraasvlakke, en daarom word geen geraas of partytjies tussen 22:00 en 06:00 toegelaat nie.
Let op dat die woonstel via 'n trap bereik word.
Die begeerliggaam laat geen troeteldiere op die perseel toe nie.
Badhanddoeke word voorsien. Gaste moet hul eie swemhanddoeke en skoonmaakmiddels saambring.
'n Opsionele skoonmaakdiens kan teen 'n ekstra koste gereël word.
Gaste kan hul eie DStv-dekodeerder, -slimkaart en HDMI-kabels saambring as hulle DStv wil kyk.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Manaba Beach Road, 9 Londiani Complex, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang